Beskrywing
Gr 1 Afr Lees – Wegkruipertjie
Fase 1: Wegkruipertjie. Werkboek.
Werkboekie (25 bladsye) propvol aktiwiteite om te verseker dat nuwe woordeskat baasgeraak word.
Vaslegging van nuwe en herhalende woordeskat is in hierdie fase van kardinale belang.
Aktiwiteite sluit in:
• Woordeskat kaartjies
• Visuele diskriminasie met woordeskat
• Watter woord sien jy die meeste?
• Verbind maats wat dieselfde lyk
• Vinnige woordherkenning
• Teken ‘n prent
• Ouditiewe oefeninge
• Ouditiewe reeksgeheue
• Visuele analise en sintese
• Voltooi sinne
• Lateraliteit
• Knip, bou en plak die legkaart
• Transkripsie













