Beskrywing
Gr 1 Afr Lees – Storieboom
Storieboom: Fase 1. Aanvangslees aktiwiteite
Werkboekie (23 bladsye) propvol aktiwiteite om te verseker dat nuwe woordeskat baasgeraak word.
Vaslegging van nuwe en herhalende woordeskat is in hierdie fase van kardinale belang.
Lekker, interaktiewe aktiwiteite verseker dit.
Aktiwiteite sluit in:
• Visuele geheue aktiwiteite
• Ouditiewe geheue aktiwiteite
• Inskerpings aktiwiteite













