Beskrywing
Die Corgis ontmoet hul superhelde – Leesboek
Die leesboek bestaan uit 11A4-blasye met pragtige, kleurvolle illustrasies
In hierdie prettige en avontuurlike storie, ontdek Buddy en Gracie, twee dapper Corgis, wat dit beteken om ‘n ware super-held te wees – nie net met kostuums nie, maar met ‘n goeie hart! Saam met hul hondevriende leer hulle dat elkeen iets besonders het om te bied end at dapperheid, vriendelikheid en spanwerk ware superkragte is. Hierdie storie, propvol aksie en humor, leer kinders ‘n belangrike lewensles: Jy hoef nie bo-natuurlike kragte te hê om ‘n held te wees nie – net ‘n goeie hart!
Die kleurvolle leesboek en aktiwiteitsboek volg CAPS riglyne en is ideaal vir 7–9 jariges. Perfek vir tuisskool of in die klaskamer.










