Beskrywing
Juffrou Corgi en die dapper maats
Die leesboek bestaan uit 11 A4-bladsye met pragtige, kleurvolle
Juffrou Corgi en die Dapper Maats neem jong lesers op ‘n avontuur saam met Buddy, Gracie en Bentley – drie opgewonde, maar onseker hondjies op hul eerste dag by Blaffieskool. Onder die liefdevolle leiding van Juffrou Corgi, ontdek hulle dat dit heeltemal reg is om bang te wees, solank jy dapper genoeg is om hulp te vra.
Hierdie pragtige geillustreerde storie beklemtoon vriendskap, self vertroue en aanpassing in nuwe situasies, met ‘n tydlose lewensles vir elke king.










