Beskrywing
GR 2 Afr HT – Die Corgis geniet Valentynsdag
Die boek bestaan uit 16 A-4 bladsye met pragtige, kleurvolle illustrasies.
Inhoud
- Gevoelens (Emosies)
- Ooreenkomste en verskille
- Logiese volgorde
- Oop-en geslote vrae
- Dieper denke
- Skryf ‘n uitnodiging
- Lys benodighede
- Skryfraam vir skryf van eie storie
- Korrigeer sinne: Leestekens
- Teenwoordige tyd
- Verlede tyd
- Muwe woorde – sinskonstruksie
- Eie ervaring
- Skryf sinne oor prent verskaf
- Kies korrekte woorde om sinne te voltooi
- Lettergrepe
- Terugvoer
- Les geleer vanuit leesboek













