Beskrywing
Gr1 & 2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels.
34 A- 4 blasye propvol idees en aktiwiteite (Klank en Woordbou)
Gedifferendieërde aktiwiteite (m.a.w. van maklik tot effens moeiliker)
• AFDELING A: Prente met ‘n woordbank word verskaf. Die prente is in volgorde geplaas (volgens werklike gebeure).
Voltooi nou die sinne. Laat die prente en woordbank jou help.
• Na oefening van bogenoemde, word eie sinne geskryf.
• Verskeie onderwerpe: Ons gaan see toe
• Ons gaan wildtuin toe
• Besoek aan die veearts
• Besoek aan die plaas
• Ek gaan skool toe.
• Ek versorg my hond
• AFDELING B: Prente en woordbank word verskaf. Hier moet leerders eers self die prente in volgorde van gebeure plaas en daarna die sinne skryf.
• Tema’s sluit in : Ek was Pappa se kar.
• Ek maak koffie
• Ek maak ontbyt
• Ek was skottelgoed
• Pappa braai vleis
• Na skool, by die huis
• AFDELING C: Sinne en woordbank word verskaf. Leerders moet self kies watter woord die sin die beste sal voltooi.
• Tema’s sluit in: My Juffrou
• Sport
• Speel by maats
• Pouses by die skool
• Vakansie-tyd
• AFDELING D: In hierdie afdeling word logiese denke en kreatiwiteit aangemoedig. Leerders ontvang’n tema en moet dan sinne of ‘n storie daaroor skryf. Geen hulpmiddels word nou voorsien nie.
• Juffrou kan haar leerders beter leer ken deur hierdie
tema’s se skryfwerk.
• Tema’s sluit in: Ek verlang na…
• Die beste dag van my lewe, was toe….
• Ek wonder soms oor.
• Die beste geskenk ooit, was ….
• As ek skoolhoof was, sou ek ….
• Ek is lief vir ….
• Die hartseerste dag, was toe ….
• Wat as ….














