Beskrywing
Sinsbou – Op die plaas
Die volgende word aangespreek deur die aktiwiteite te voltooi:
- Woordherkenning
- Lees van woorde
- Visuele diskriminasie
- Fynspier koördinasie (knipwerk)
- Logiese denke (pak woorde in regte volgorde)
- Transkripsie
- Skryf van sinne
- Kreatiwiteit (teken prent)
- Kennis (plaas-lewe)













